Are You Saved?
If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?
Things... that will NOT save your soul!
Read more about:
Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.
More Interesting Info...
Beer and Wine: The Bible’s Counsel
By William H. SheaDoesn't the Bible refer in a number of places to wine and strong drink? Don't we quite often find people
drinking alcohol in the Bible? Can't we assume, then, that Scripture generally does not condemn drinking
alcoholic beverages?
READ ARTICLE...

Also see:
*Sonde van Drink en Rook*The use of Tobacco
Setting Television Viewing Standards
How little do men value their own soul! Eve sold hers for an apple, Esau for a plate of lentils, and Judas for thirty pieces of silver. Be careful that you do not sell yours.
-R. Wurmbrand
Questions About??
Is dancing sin..?
Is dancing a sin? Is it a sin to go to the prom? Is it a sin to participate in ballet? This is a question, like so many decisions that we have to make in our personal life, which is not directly answered in the scriptures. In other words, there are no scriptures that say, "Dancing is sinful."READ ATRICLE...

Vergifnis
Vergifnis is ‘n opdrag in die Woord van God (Matt 6:14, 15; Mark 11:25, 26; Luk 6:37; Efes 4:32 en Kol 3:13). Sonder vergifnis is daar geen bevryding van die seer en pyn wat ander jou aangedoen het nie.
LEES ARTIKEL...

Kleredrag...
Hoe moet 'n Christen lyk?
Hoe moet jy lyk?
Beskerm jouself
Struikelblokke
‘n Lewe tot eer van die Here
Wêreldgesindheid
LEES VERDER...
Wat is Gebed...?
Sommige jongmense vra die volgende vrae:Wat moet ek alles in gebed sê?
Hoe weet ek God hoor my as ek bid?
Waarvoor moet ek bid?
Hoe help gebed my groei?
Kan ek oor my probleme bid?
As ek nie voel om te bid nie, is dit sonde?
Kan ek werklik bid wat in my hart is?
En dan seker die mees algemeenste vraag: As God alles vooruit weet, hoekom moet ek dan bid?
LEES VERDER...
Wat is Stiltetyd..? Hoe moet ek dit doen?
- Wat is stiltetyd?
- Hoekom hou mense stilteyd?
- Wat benodig ek vir stiltetyd?
- Wanneer hou mens stiltetyd?
LEES VERDER...

Discernment-ministries.org
How To Discern, Test & Judge Rightly
READ ARTICLE...
GEBED EN BYBELSTUDIE
Helena Garratt
Lees dit GereeldLees u Bybel dwarsdeur
Lees u Bybel al voel u nie lus daarvoor nie
READ ARTICLE...
The Sin of Homosexuality
Homosexual activity does not have its primary origin in the biological make-up of certain men orwomen. Primarily it is learned behaviour. Whatever is learned can, with help if needed, be unlearned.Therefore homosexuals can unlearn this sinful sexual behaviour just as heterosexuals who persistentlycommit immorality must unlearn theirs. Homosexual conduct is completely forgivable, just like any other sin.READ ARTICLE...
Die Nuwe Geboorte
In Genesis 3 sien ons hoe die mens geestelik dood gegaan het, en in Johannes 3 wys dit ons hoe om weer geestelik lewend te word.
Geestelike Dood
Hoe om Geestelik Lewend te word
LEES VERDER...
Read Your Bible in chronological order.
The Prophetic Books of the Old Testament have been fitted into the narrative at the place where they are thought to have been written. The Epistles have been inserted into the Book of Acts in a like manner.

Been there, done that?
To bring biblical sanity to dating we need to transform our thinking about dating. It starts with Genesis 2:18. Dating is a marriage-kind-of-relationship. God defined that kind of relationship as companionship.Inside The Companionship Principle find …
• How Genesis 2:18 affects dating
• Samson's don'ts of dating
• Whom can I date?
• When can I start dating?
• Purity and dating
• How do I know if this is the one?
READ BOOKLET... (pdf)
Courtship Q&A for
|
Bible-Marking
DL Moody
The necessity of marking your Bible and practical tips on how to go about it.
READ ARTICLE...
Enjoy Reading Your Bible
Having the proper tools and equipment when you begin to read is very important. Good craftsmen uses good tools and always keeps them in good condition.READ ARTICLE...
Methods of Bible Study

Rev. R. A. Torrey
READ ARTICLE...
Effective Quiet Time
Use these questions to help you break open the text you read in your quiet time and get as much from the Bible as possible. By writing it down helps you memorize it. Quiet Time
Stiltetyd
Final Words of Famous Men
Famous men have lived and impressed the world with their achievements in various realms of life. Famous men have also died, and by their final words, with life ebbing away and the shades of death approaching, have expressed the impact eternal realities had made upon their souls. Some conveyed perplexing thoughts of doubt, despair and doom. Others proclaimed with unmistakable clarity their serenity of soul in faith, hope and love.

How to start reading your Bible
Practical advice for young Christians
Reading your Bible
Lees jou Bybel so
| Om Doeltreffende Stiltetyd in 'n Gejaagde Lewe te Hou |
|
|
|
|
Die volgende vrae word altyd gevra by jeugkampe, konferensie ens, deur jongmense:
Ons gaan in hierdie studie die vrae beantwoord. Kom ons kyk na die gebeurtenis wat afspeel in Exodus 16. Lees verse 4,7,10b,14,15. Dit is warm in die woestyn en dis ‘n plek wat glad nie eens lewe toon vir die blote oog, wat nog om kos te voorsien. Maar hier het God in gegryp en die kwartels en manna voorsien. In vers 15 sien ons dat Moses vir die volk sê dat dit die brood is wat die Here vir hulle gee. En Jesus is ons brood van die lewe. Daarom lees ons ook hulle het dit vroeg in die more, wanneer die doulaag opgetrek het, dat die manna daar was. ‘n Definisie van stiltetyd is die volgende: Stiltetyd is ‘n kragbron vir elke mens se geestelike lewe. Hierdeur word die geloofsband tussen jou en jou Verlosser versterk, jy kryd antwoorde op kwelvrae en krag tot oorwinning oor die versoekings en aanslae van die sielevyand. Dit is die tyd wat jy spandeer met God om Hom beter te leer ken. Godsmanne in die Bybel het juis dit ingemeen gehad, dat hulle tyd gemaak het om alleen met God te verkeer. Dink aan Moses, Josua, Dawid. Met Moses het God gespreek soos iemand met ‘n vriend. Exo 33:11 / Dawid se siel het na God gedors. Ps 63:2 Selfs Jesus het tydgemaak om met God die Vader te verkeer. Mark 1:35 Daar was ‘n vaste patroon wat Jesus gevolg het wanneer Hy stil geraak het en hierdie patroon kan nagevolg word: Kies ‘n vaste tyd. Die beste tyd was en is in die oggend vroeg. Kies ‘n vaste plek. Jesus het of die berg of die tuin verkies. Volg ‘n vaste patroon van Bybellees. ‘n Baie belangrike les wat ek geleer het is om notas te maak en ‘n geestelike joernaal te hou vir elke dag. Sluit af in gebed. Dank die Here en aanbid Hom vir Wie Hy is. Charles Kingsley het geskryf: Dit is nie die duisternis waarheen ek gaan nie, want God is lig. Dit is nie die eensaamheid nie, want Christus is by my, dit is nie ‘n onbekende land nie, want my opgestane Here is daar met my.” Dit is die Here wat vir my wag in die binnekamer, Matt 6:6: Ons moet besef dat God vir ons elke dag vars manna wil gee. Hoekom? Sodat ek elke dag ‘n nuwe en vars ontmoeting met die Here sal hê. 1 Kor 1:9: Die mense het ‘n verwagting gehad om die manna elke oggend te ontvang en so moet my verwagting wees. Ek wil die woord STILTETYD gebruik om die belangrikheid van stiltetyd uit te lig. S = Stil word Stil word beteken om jouself voor God in so posisie te plaas dat jy heeltemal van die wêreld afgesny is. Psalm 62:6 Saul wou nie rustig word oor sy pa se esels nie en Sameul het om tot stilstand gebring 1Sam 9:27 Moenie bekommerd wees oor ander om jou nie, sit jou eers voor God om stil te word en te luister. Die bekende gedeelte van 2 Sam 5:24, vertel ons van die balsembosse. Dawid moes stil word om die gedruis van die voetstappe in die balsembosse te hoor. Word stil en konsentreer op God. T = Tyd neem Ek moet besef dat Jesus Sy beste vir my gegee het, daarom wil Hy die beste van jou tyd neem. Dis ‘n opoffering om niks minder as jou beste vir Jesus te gee. Dit is die enigste tyd wat jy gemeenskap met God kan hê. Mrk 1:35 / Luk 5:16 I = Intellegent met die Bybel omgaan Die Bybel is die padkaart vir my lewe. In die Psalms word die woord (wat vereys na God se gebooie) 47 keer gebruik en 27 keer alleenlik in Psalm 119:9 / Ps 119:11 / Ps 119:105 Die beste beskrywing vir God se woord is 2 Tim 3:16 Maar ons vergeet so gou vers 17: sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk toegerus wees. As ek nie myself toerus nie kan ek nie staande bly teen die duiwel. Onthou, dat die duiwel Skrif gebruik het om Jesus te versoek (Luk 4:1-13). In die vroëe geskiedenis van Amerika, het meeste van die leiers die Woord van God as die hoogste outoriteit geag. Hier is ‘n paar aanhalings: Andrew Jackson:Daardie boek, meneer, is die rots op wat ons republiek rus. George Washington: dit is onmoontlik om die wêreld regverdig te regeer sonder God en die Bybel. Charles Dicksen: Die Nuwe Testament is die beste boek wat ooit geken of erken sal word in die wêreld. Horace Greeley: dit is onmoontlik om sielkundig of sosiaal ‘n Bybel-leser te verslaaf. Pres. Woodrow Wilson: Ek vra elke man en vrou in die gehoor dat ons vandag sal besef dat deel van die eindbestemming van Amerika lê in die daaglikse noukeurige studie van die Boek (Bybel). Om die Bybel te lees en die “instruksies” te volg sal jou instaat stel om Christus te vind as jou algenoegsame Verlosser. Verder sal gereelde studie van die woord, jou vrese verminder, jou aptyt verlaag vir leuens, verneukery, diefstal, immoraliteit en enige sonde. Jy sal die ware vrede, vreugde, blydskap en liefde in jou lewe ervaar. L à= Leer ‘n teks Mens sal nogal baat vind deur die memorisering van ‘n teks wat vir jou baie beteken het. Jy sal verbaas wees hoe daardie teks by jou sal opkom in tye van nood of wanneer jy met ‘n ander persoon praat. In vervolgde lande memoriseer hulle elke bladsy van die Bybel wat hulle kan kry. 2 Tim 4:9 / 2 Tim 2:11 & 15 T = Teken aan Kry vir jou ‘n joernaal of notaboek waarin jy alles wat die Here vir jou uitwys in die Skrif of selfs die dagstukkie wat jy gelees het wat vir jou uitgestaan het. Deut 6:6-8 E = Eerlik met jouself Dit is ontsaglik belangrik om nie net eerlik te wees met God nie, maar ook om eerlik met jouself te wees. As die Here ook iets wys in jou lewe wat nie op standaard is met die Here nie dat jy sal erken en reg maak. PS 32:8 / Job 23:10 T = Toenadering tot God Jak 4:8 / Heb 4:16 Y = Ysbreek fase Dit is die punt wat jy bereik in jou stiltetyd wat jy bewus is van God se teenwoordigheid en die Here toelaat om met jou te praat. Ons is so geneig om die Here dood te praat dat ons nie toelaat dat Hy met ons praat nie. D = Deeglike Gebed Sluit af met Gebed. Jak 5:16b |




Youth