Are You Saved?
If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?
Things... that will NOT save your soul!
Read more about:
Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.
More Interesting Info...
Beer and Wine: The Bible’s Counsel
By William H. SheaDoesn't the Bible refer in a number of places to wine and strong drink? Don't we quite often find people
drinking alcohol in the Bible? Can't we assume, then, that Scripture generally does not condemn drinking
alcoholic beverages?
READ ARTICLE...

Also see:
*Sonde van Drink en Rook*The use of Tobacco
Setting Television Viewing Standards
How little do men value their own soul! Eve sold hers for an apple, Esau for a plate of lentils, and Judas for thirty pieces of silver. Be careful that you do not sell yours.
-R. Wurmbrand
Questions About??
Is dancing sin..?
Is dancing a sin? Is it a sin to go to the prom? Is it a sin to participate in ballet? This is a question, like so many decisions that we have to make in our personal life, which is not directly answered in the scriptures. In other words, there are no scriptures that say, "Dancing is sinful."READ ATRICLE...

Vergifnis
Vergifnis is ‘n opdrag in die Woord van God (Matt 6:14, 15; Mark 11:25, 26; Luk 6:37; Efes 4:32 en Kol 3:13). Sonder vergifnis is daar geen bevryding van die seer en pyn wat ander jou aangedoen het nie.
LEES ARTIKEL...

Kleredrag...
Hoe moet 'n Christen lyk?
Hoe moet jy lyk?
Beskerm jouself
Struikelblokke
‘n Lewe tot eer van die Here
Wêreldgesindheid
LEES VERDER...
Wat is Gebed...?
Sommige jongmense vra die volgende vrae:Wat moet ek alles in gebed sê?
Hoe weet ek God hoor my as ek bid?
Waarvoor moet ek bid?
Hoe help gebed my groei?
Kan ek oor my probleme bid?
As ek nie voel om te bid nie, is dit sonde?
Kan ek werklik bid wat in my hart is?
En dan seker die mees algemeenste vraag: As God alles vooruit weet, hoekom moet ek dan bid?
LEES VERDER...
Wat is Stiltetyd..? Hoe moet ek dit doen?
- Wat is stiltetyd?
- Hoekom hou mense stilteyd?
- Wat benodig ek vir stiltetyd?
- Wanneer hou mens stiltetyd?
LEES VERDER...

Discernment-ministries.org
How To Discern, Test & Judge Rightly
READ ARTICLE...
GEBED EN BYBELSTUDIE
Helena Garratt
Lees dit GereeldLees u Bybel dwarsdeur
Lees u Bybel al voel u nie lus daarvoor nie
READ ARTICLE...
The Sin of Homosexuality
Homosexual activity does not have its primary origin in the biological make-up of certain men orwomen. Primarily it is learned behaviour. Whatever is learned can, with help if needed, be unlearned.Therefore homosexuals can unlearn this sinful sexual behaviour just as heterosexuals who persistentlycommit immorality must unlearn theirs. Homosexual conduct is completely forgivable, just like any other sin.READ ARTICLE...
Die Nuwe Geboorte
In Genesis 3 sien ons hoe die mens geestelik dood gegaan het, en in Johannes 3 wys dit ons hoe om weer geestelik lewend te word.
Geestelike Dood
Hoe om Geestelik Lewend te word
LEES VERDER...
Read Your Bible in chronological order.
The Prophetic Books of the Old Testament have been fitted into the narrative at the place where they are thought to have been written. The Epistles have been inserted into the Book of Acts in a like manner.

Been there, done that?
To bring biblical sanity to dating we need to transform our thinking about dating. It starts with Genesis 2:18. Dating is a marriage-kind-of-relationship. God defined that kind of relationship as companionship.Inside The Companionship Principle find …
• How Genesis 2:18 affects dating
• Samson's don'ts of dating
• Whom can I date?
• When can I start dating?
• Purity and dating
• How do I know if this is the one?
READ BOOKLET... (pdf)
Courtship Q&A for
|
Bible-Marking
DL Moody
The necessity of marking your Bible and practical tips on how to go about it.
READ ARTICLE...
Enjoy Reading Your Bible
Having the proper tools and equipment when you begin to read is very important. Good craftsmen uses good tools and always keeps them in good condition.READ ARTICLE...
Methods of Bible Study

Rev. R. A. Torrey
READ ARTICLE...
Effective Quiet Time
Use these questions to help you break open the text you read in your quiet time and get as much from the Bible as possible. By writing it down helps you memorize it. Quiet Time
Stiltetyd
Final Words of Famous Men
Famous men have lived and impressed the world with their achievements in various realms of life. Famous men have also died, and by their final words, with life ebbing away and the shades of death approaching, have expressed the impact eternal realities had made upon their souls. Some conveyed perplexing thoughts of doubt, despair and doom. Others proclaimed with unmistakable clarity their serenity of soul in faith, hope and love.

How to start reading your Bible
Practical advice for young Christians
Reading your Bible
Lees jou Bybel so
| Wat is Gebed..? ‘n Beter Begrip van gebed in ‘n jongmens se lewe |
|
|
|
|
Lees: Lukas 18:1-8. Iemand het eenkeer die illustrasie gebruik. Sekere mense bid soos concords, wat teen die sped van klank vlieg en vinnig by hulle eindbestemming kom. Daar is mense wat so bid, hulle trek goed weg en nog voordat hulle klaar is word hulle gebed beantwoord. Maar dan is daar mense wat soos besproeiingsvliegtuie is. Eers sukkel jy om die enjin aan die brand te kry en dan sukkel jy nog om ordentlik in die lug te kom en te BLY! So ook hulle sukkel om te begin bid en dan sommer vinnig tou op te gooi. Baie mense skaar hulle by die laaste vliegtuig.
Sommige jongmense vra die volgende vrae:
Hoekom dink jy, wil baie mense nie bid nie? Hier is ‘n paar moontlike antwoorde en vergelyk joune met dit.
Andrew Murray het eenkeer geskryf: ons kan tyd maak vir gebed. ons doen dit dan vir ons vriende. In die Noord-Kaap is daar ‘n geneigdheid om skilpaaie in die pype te vind. Dan moet die pype uit die grond gehaal word en dan word die skilpad uitgehaal. So is dit in ons geestelike lewe, daar is verstoppings wat veroorsaak dat ons gebede nie deurdring nie.
Jes 59:1-2: “Kyk, die hand van die Here is nie te kort om te nie, en sy oor nie te swaar om te nie; maar julle het ‘n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.” 1 Joh 5:12,13: “Hy wat die Seun het, het die ; wie die Seun van God nie het nie, het nie die nie. Dit het ek aan julle wat in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan dat julle die het en kan glo in die Naam van die Seun van God."
Mark 11:25,26 / Matt 6:14,15
Mark 9:24 / Heb 11:1,6
1 Joh 5:14,15 GEBED is:
Baie jongmense kom na my toe en sê dat hulle gedagtes afdwaal wanneer hulle bid. Mens kan aan die begin hardop bid. Ek glo ook dat die bloed van Jesus oor jou moet pleit wanneer jy bid, want as jy op jou knieë gaan, dan begin die oorlog. 2 Kor 10:5 Hoekom moet ons BID????
Satan se hoofmotief is om jongmense van hulle knieë af te kry!!!!!! Waar begin ek?????
Die Hebreeuse woord wat hier gebruik word beteken om swaar te maak. Hoe maak die Here swaar?? Hoe droog dit ookal mag wees, daar is altyd vog in die lug om ons teen- woordig. Die vog word in weerterme in persentasies gegee. Soms bereik die vog ‘n punt waar dit kondenseer en dan as dou op die grond voorkom. Voordat dit kan gebeur moet die aarde eers afkoel. As die mens wat ‘n verhouding met God het, sy stem verhef en Hom loof en prys, word die “tempratuur van sy hart verkoel” en bereik hy “doupunt” in sy verhouding met God. Hierdie geestelike doupunt laat die Goddelike teenwoordigheid in sy lewe kondenseer. Die maak die Here “swaar” in sy lewe, net soos dou onsigbare vog is wat “swaar” word, vroeg in die more. Lof aan God bring ‘n openbaring van Sy teenwoordigheid- dit maak Hom swaar. Ons lof maak reeds dit wat reeds onsigbaar en onbruikbaar teenwoordig was, sigbaar. Ons twyfel nie aan die versekering wat die Here ons in Matt 28:20 gee nie. En tog lewe ons meeste van die tyd sonder om bewus te wees van sy magtige teenwoordigheid. Eers as ons ons gedagtes doelgerig wegdraai van die dinge van hierdie lewe en begin om Hom te loof en te prys, word God se teenwoordigheid vir ons geldig, waar en lewend. Die wat vroeër ‘n geloofsaak was, word nou ‘n feit wat ook ons emosies beïnvloed. Ons vergeet so gou dat die skakel tussen dit wat die Here is en dit wat Hy in ons kan wees, ons lof en aanbidding vir Hom is. Eers wanneer ons Hom loof en prys, maak ons dit vir Hom omoontlik om kragtig in ons lewens te werk. Die dinge waarvoor ons Hom loof en prys bepaal ook ons Godsbegrip en daardeur maak ons dit moontlik vir daardie aspekte van sy natuur om aktief te raak in ons lewe. Die Here vra nie van ons om Hom te loof en te prys om (met alle respek) Sy ego te streel nie. Nee, Hy beveel van ons om Hom te loof en te aanbid sodat Hy vir ons kan wees wat HY IS. Deur ons lof is ons voortdurend van Sy teenwoordigheid bewuss en ontwikkel daar ‘n beter begrip vir Sy Persoon by ons, Probeer gerus en kyk self.
Ons werk om so noue kontak met God te hê dat ons Sy gedagtes omtrent elke saak kan ken, maar ons ontduik daardie verantwoordelikheid deurdat ons voorbidding met dade vervang. En tog is voorbidding die enigste saak wat geen nadeel inhou nie, want dit hou ons verhouding met God heeltemal oop. Wanneer ons op die basis van verlossing bid, skep God iets wat Hy langs geen ander weg as deur intredende gebed kan skep nie. Met voorbidding tree jy in vir ander. Om jouself in hulle posisie te plaas. Jy kan kaartjies maak, of ‘n gebedsjoernaal maak van die name van persone of van organisasies ens wat mens voor bid. Fil 4:6 / Kol 4:2
Ons moet onthou om te bid onder die leiding van die Heilige Gees. Judas v20. Daar is ‘n paar belangrike dinge wat ek wil uitlig. § Dis baie belangrik om jou sondes te bely. 1 Joh 1:7,9 § Ek wandel nou in liefde. Ef 5:2 § God is vir my wie kan teen my wees. Rom 8:31 § Ek het die krag van God. Ps 68:29 § Elke dag en elke nag en elke minuut is ek in die teenwoordigheid van God. Efs 3:12 § Elke dag is vir my blydskap in U. Neh 8:11 § Ek is ‘n erfgenaam van God. Rom 8:37, Gal 4:7 § Hy bewaar my sodat my voet nie struikel nie. Ps 121:3,4. § Die Here stel Sy kennis en wysheid tot ons beskikking.1Kor 1:30 Die Onse Vader som dit so goed op. Alles waarvoor die Christen moet bid, word in gebed gedek: Onse Vader à dui op ‘n verhouding Wat in die hemele is à herinner ons aan Sy soewereiniteit. Laat u Naam geheilig word à lei tot lofprysing. Laat u koninkryk kom à beteken dat ons die belangrikste dinge eerse stel. Laat u wil geskied à bewys dat ons alles in Sy beheer laat. Gee ons à Hy is ons bron en ons is afhanklik van Hom Vandag à herinner ons daaraan om konsekwent te bly Ons daaglikse brood à Jesus is die brood van die lewe. En vergeef ons à herinner ons aan ons sonde en aan Sy oplossing. Soos ons ook…vergewe à voorkom onvergewensgesindheid. En lei ons à sy Gees lei ons Nie in versoeking nie à versoeking is ‘n werklikheid Verlos ons van die Bose à ek kan deur Jesus oorwin Want aan U behoort die koninkryk à dui op die feit dat alles aan God behoort. En die krag à dui op die feit dat God almagtig is. En die heerlikheid à ons keer terug tot lofprysing.
|




Youth