Are You Saved?
If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?
Things... that will NOT save your soul!
Read more about:
Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.
More Interesting Info...
Beer and Wine: The Bible’s Counsel
By William H. SheaDoesn't the Bible refer in a number of places to wine and strong drink? Don't we quite often find people
drinking alcohol in the Bible? Can't we assume, then, that Scripture generally does not condemn drinking
alcoholic beverages?
READ ARTICLE...

Also see:
*Sonde van Drink en Rook*The use of Tobacco
Setting Television Viewing Standards
How little do men value their own soul! Eve sold hers for an apple, Esau for a plate of lentils, and Judas for thirty pieces of silver. Be careful that you do not sell yours.
-R. Wurmbrand
Questions About??
Is dancing sin..?
Is dancing a sin? Is it a sin to go to the prom? Is it a sin to participate in ballet? This is a question, like so many decisions that we have to make in our personal life, which is not directly answered in the scriptures. In other words, there are no scriptures that say, "Dancing is sinful."READ ATRICLE...

Vergifnis
Vergifnis is ‘n opdrag in die Woord van God (Matt 6:14, 15; Mark 11:25, 26; Luk 6:37; Efes 4:32 en Kol 3:13). Sonder vergifnis is daar geen bevryding van die seer en pyn wat ander jou aangedoen het nie.
LEES ARTIKEL...

Kleredrag...
Hoe moet 'n Christen lyk?
Hoe moet jy lyk?
Beskerm jouself
Struikelblokke
‘n Lewe tot eer van die Here
Wêreldgesindheid
LEES VERDER...
Wat is Gebed...?
Sommige jongmense vra die volgende vrae:Wat moet ek alles in gebed sê?
Hoe weet ek God hoor my as ek bid?
Waarvoor moet ek bid?
Hoe help gebed my groei?
Kan ek oor my probleme bid?
As ek nie voel om te bid nie, is dit sonde?
Kan ek werklik bid wat in my hart is?
En dan seker die mees algemeenste vraag: As God alles vooruit weet, hoekom moet ek dan bid?
LEES VERDER...
Wat is Stiltetyd..? Hoe moet ek dit doen?
- Wat is stiltetyd?
- Hoekom hou mense stilteyd?
- Wat benodig ek vir stiltetyd?
- Wanneer hou mens stiltetyd?
LEES VERDER...

Discernment-ministries.org
How To Discern, Test & Judge Rightly
READ ARTICLE...
GEBED EN BYBELSTUDIE
Helena Garratt
Lees dit GereeldLees u Bybel dwarsdeur
Lees u Bybel al voel u nie lus daarvoor nie
READ ARTICLE...
The Sin of Homosexuality
Homosexual activity does not have its primary origin in the biological make-up of certain men orwomen. Primarily it is learned behaviour. Whatever is learned can, with help if needed, be unlearned.Therefore homosexuals can unlearn this sinful sexual behaviour just as heterosexuals who persistentlycommit immorality must unlearn theirs. Homosexual conduct is completely forgivable, just like any other sin.READ ARTICLE...
Die Nuwe Geboorte
In Genesis 3 sien ons hoe die mens geestelik dood gegaan het, en in Johannes 3 wys dit ons hoe om weer geestelik lewend te word.
Geestelike Dood
Hoe om Geestelik Lewend te word
LEES VERDER...
Read Your Bible in chronological order.
The Prophetic Books of the Old Testament have been fitted into the narrative at the place where they are thought to have been written. The Epistles have been inserted into the Book of Acts in a like manner.

Been there, done that?
To bring biblical sanity to dating we need to transform our thinking about dating. It starts with Genesis 2:18. Dating is a marriage-kind-of-relationship. God defined that kind of relationship as companionship.Inside The Companionship Principle find …
• How Genesis 2:18 affects dating
• Samson's don'ts of dating
• Whom can I date?
• When can I start dating?
• Purity and dating
• How do I know if this is the one?
READ BOOKLET... (pdf)
Courtship Q&A for
|
Bible-Marking
DL Moody
The necessity of marking your Bible and practical tips on how to go about it.
READ ARTICLE...
Enjoy Reading Your Bible
Having the proper tools and equipment when you begin to read is very important. Good craftsmen uses good tools and always keeps them in good condition.READ ARTICLE...
Methods of Bible Study

Rev. R. A. Torrey
READ ARTICLE...
Effective Quiet Time
Use these questions to help you break open the text you read in your quiet time and get as much from the Bible as possible. By writing it down helps you memorize it. Quiet Time
Stiltetyd
Final Words of Famous Men
Famous men have lived and impressed the world with their achievements in various realms of life. Famous men have also died, and by their final words, with life ebbing away and the shades of death approaching, have expressed the impact eternal realities had made upon their souls. Some conveyed perplexing thoughts of doubt, despair and doom. Others proclaimed with unmistakable clarity their serenity of soul in faith, hope and love.

How to start reading your Bible
Practical advice for young Christians
Reading your Bible
Lees jou Bybel so
| Hoe om Wedergebore te word |
|
|
|
|
1 Erken
“want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,” Rom. 3:23 “o God, wees my, sondaar, genadig!” Luk. 18:13 In die lig van God se Woord moet jy erken dat jy ʼn sondaar is. 2 Bekeer “Nee, sê Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.” Luk. 13:3 “Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word” Hand. 3:19 Kom tot die besef hoe afskuwelik sonde is en draai weg daarvan. 3 Bely “As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.” 1Joh. 1:9 “want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.” Rom. 10:10 Bely jou sondes voor God. 4 Verlaat “Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot die HERE bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse God, want Hy vergeef menigvuldiglik.” Jes. 55:7 Net om jammet te wees oor jou sondes is nie genoeg nie. Ons moet begeer om dit vir ewig te verlaat. 5 Glo “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” Joh. 3:16 “As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;” Rom. 10:9 Glo dat Jesus Christus jou geheel en al verlos het by die kruis. 6 Ontvang “Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie. Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; ” Joh. 1:11-12 Jy moet glo, deur geloof, ontvang nou vir Jesus Christus in jou hart sodat jy die ondervinding van wedergeboorte kan hê. 7 Skryf Neer Vandag se datum op die binneblad van jou Bybel of langs ‘n skrifgedeelte of vers wat vir jou spesiale betekenis het. Laat dit altyd vir jou ʼn bevestiging wees dat jy jou hart en lewe aan die Lewende God toegewy het, en dat Hy jou in Sy liefde ontvang het. Weerstaan Satan deur aan hom hierdie spesifieke vers uit te wys wanneer hy jou aanval met onsekerheid en verwardheid. 8 Lees “Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.” Rom. 10:17 Begin om elke dag ʼn hoofstuk uit die Bybel te lees en pas God se instruksies in jou daaglikse wandel met Hom toe. 9 Bid God is nou jou Hemelse Vader. Praat elke dag met Hom. Bely jou sondes, loof en prys Hom omdat Hy jou vry gemaak het, vertel Hom van jou behoeftes en dank Hom dat Hy in al jou behoeftes voorsien: liggaamlik, finansieel en emosioneel. (Fil. 4:19) Hier volg ʼn gebed wat jy as riglyn kan bid: “Hemelse Vader, ek erken dat ek ʼn verlore sondaar is. Ek dank U dat Jesus vir my sondes gesterf het. Ek vra U om my sondes te vergewe. Ek maak nou die deur van my hart en lewe vir U oop. Kom asseblief binne en reinig my. Neem die leisels van my lewe: ek wil deur U Heilige Gees gelei word. Vader, ek dank U dat Jesus Christus nou my Verlosser en Heer is en dat ek U kind is. Amen” 10 Laat u doop U is nou ʼn kind van God, ʼn gelowige in die Here Jesus Christus. Die volgende stap is om gedoop te word. In Markus 16:16 sê Jesus hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word. Onthou nou dat u ʼn kind van God is. U naam is in die boek van die Lam geskryf, omdat u gehoorsaam was aan God se instruksies. 11 Wees Gees Vervuld Volgens God se beloftes in Hand. 2:38-39 moet ons nou vervul word met God se Gees. Die gawes wat met die doop in die Heilige Gees gepaard gaan is nou noodsaaklik om oorwinnaars in die Here te wees. 12 Heiligmaking “Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking.” 1Thess. 4:3,7 Wees heilig, want Ek is heilig, sê God. By bekering word ons sonde vergewe en nou begin ʼn nuwe lewe. Omdat ons in sonde gebore is, moet daar ook met die sonde beginsel (inwonende sonde) gehandel word. Dit vind plaas wanneer ons op grond van die bloed van Jesus , deur die geloof, die Here vertrou vir ʼn rein hart. Nou word ons beklee met die krag van die Heilige Gees en moet ons vrugte dra wat daarby pas. Die beoefening en najaag van hierdie nuwe lewe is basies wat die proses van heiligmaking behels. 13 Gemeenskap Kry ʼn groep Wedergebore, gelowige Christene en hou samesyn op ʼn gereelde basis. Hou altyd die prentjie in gedagte van die kooltjie wat in die vuur is, aan die gloei, terwyl dit in kontak met die vuur is, maar wat koud en dood gaan as dit te lank uit die vuur is. |




Youth