Are You Saved?
If you were to die today are you 100% sure you would go to HEAVEN?
Things... that will NOT save your soul!
Read more about:
Assurance of Salvation.
Are you Born Again?
Hoe om Wedergebore te word.
Wedergeboorte.
More Interesting Info...
Beer and Wine: The Bible’s Counsel
By William H. SheaDoesn't the Bible refer in a number of places to wine and strong drink? Don't we quite often find people
drinking alcohol in the Bible? Can't we assume, then, that Scripture generally does not condemn drinking
alcoholic beverages?
READ ARTICLE...

Also see:
*Sonde van Drink en Rook*The use of Tobacco
Setting Television Viewing Standards
How little do men value their own soul! Eve sold hers for an apple, Esau for a plate of lentils, and Judas for thirty pieces of silver. Be careful that you do not sell yours.
-R. Wurmbrand
Questions About??
Is dancing sin..?
Is dancing a sin? Is it a sin to go to the prom? Is it a sin to participate in ballet? This is a question, like so many decisions that we have to make in our personal life, which is not directly answered in the scriptures. In other words, there are no scriptures that say, "Dancing is sinful."READ ATRICLE...

Vergifnis
Vergifnis is ‘n opdrag in die Woord van God (Matt 6:14, 15; Mark 11:25, 26; Luk 6:37; Efes 4:32 en Kol 3:13). Sonder vergifnis is daar geen bevryding van die seer en pyn wat ander jou aangedoen het nie.
LEES ARTIKEL...

Kleredrag...
Hoe moet 'n Christen lyk?
Hoe moet jy lyk?
Beskerm jouself
Struikelblokke
‘n Lewe tot eer van die Here
Wêreldgesindheid
LEES VERDER...
Wat is Gebed...?
Sommige jongmense vra die volgende vrae:Wat moet ek alles in gebed sê?
Hoe weet ek God hoor my as ek bid?
Waarvoor moet ek bid?
Hoe help gebed my groei?
Kan ek oor my probleme bid?
As ek nie voel om te bid nie, is dit sonde?
Kan ek werklik bid wat in my hart is?
En dan seker die mees algemeenste vraag: As God alles vooruit weet, hoekom moet ek dan bid?
LEES VERDER...
Wat is Stiltetyd..? Hoe moet ek dit doen?
- Wat is stiltetyd?
- Hoekom hou mense stilteyd?
- Wat benodig ek vir stiltetyd?
- Wanneer hou mens stiltetyd?
LEES VERDER...

Discernment-ministries.org
How To Discern, Test & Judge Rightly
READ ARTICLE...
GEBED EN BYBELSTUDIE
Helena Garratt
Lees dit GereeldLees u Bybel dwarsdeur
Lees u Bybel al voel u nie lus daarvoor nie
READ ARTICLE...
The Sin of Homosexuality
Homosexual activity does not have its primary origin in the biological make-up of certain men orwomen. Primarily it is learned behaviour. Whatever is learned can, with help if needed, be unlearned.Therefore homosexuals can unlearn this sinful sexual behaviour just as heterosexuals who persistentlycommit immorality must unlearn theirs. Homosexual conduct is completely forgivable, just like any other sin.READ ARTICLE...
Die Nuwe Geboorte
In Genesis 3 sien ons hoe die mens geestelik dood gegaan het, en in Johannes 3 wys dit ons hoe om weer geestelik lewend te word.
Geestelike Dood
Hoe om Geestelik Lewend te word
LEES VERDER...
Read Your Bible in chronological order.
The Prophetic Books of the Old Testament have been fitted into the narrative at the place where they are thought to have been written. The Epistles have been inserted into the Book of Acts in a like manner.

Been there, done that?
To bring biblical sanity to dating we need to transform our thinking about dating. It starts with Genesis 2:18. Dating is a marriage-kind-of-relationship. God defined that kind of relationship as companionship.Inside The Companionship Principle find …
• How Genesis 2:18 affects dating
• Samson's don'ts of dating
• Whom can I date?
• When can I start dating?
• Purity and dating
• How do I know if this is the one?
READ BOOKLET... (pdf)
Courtship Q&A for
|
Bible-Marking
DL Moody
The necessity of marking your Bible and practical tips on how to go about it.
READ ARTICLE...
Enjoy Reading Your Bible
Having the proper tools and equipment when you begin to read is very important. Good craftsmen uses good tools and always keeps them in good condition.READ ARTICLE...
Methods of Bible Study

Rev. R. A. Torrey
READ ARTICLE...
Effective Quiet Time
Use these questions to help you break open the text you read in your quiet time and get as much from the Bible as possible. By writing it down helps you memorize it. Quiet Time
Stiltetyd
Final Words of Famous Men
Famous men have lived and impressed the world with their achievements in various realms of life. Famous men have also died, and by their final words, with life ebbing away and the shades of death approaching, have expressed the impact eternal realities had made upon their souls. Some conveyed perplexing thoughts of doubt, despair and doom. Others proclaimed with unmistakable clarity their serenity of soul in faith, hope and love.

How to start reading your Bible
Practical advice for young Christians
Reading your Bible
Lees jou Bybel so
| Gebed en Bybelstudie |
|
|
|
|
Helena Garratt Onlangs het ‘n dierbare kind van God vir ons sy ondervindings vertel, onder andere hoe hy as ‘n jong Christen na Amerika gegaan het. “En het jy agteruitgegaan op geestelike gebied terwyl jy daar was?” vra ons; want ons het geweet hoe hulle gou op die dwaalspoor gebring word deur die aantreklikheid en versoekings van daardie land. “Glad nie,” anntwoord hy, “want ek het my kaart (sy Bybel) saamgeneem, en as iemand my vra om na ‘n wêreldse plesierplek te gaan, het ek geantwoord dat ek eers moet gaan kyk of my ‘kaart’ my reg gee om dit te doen.” Dit is geen wonder dat hy nie gestruikel het nie, aangesien hy so ‘n gids gevolg het – die onfeilbare Woord van God! Maar behalwe ‘n ‘gids’ kan ons Bybel ook op ‘n lieflike manier ons ‘maat’ wees. Het u al ooit die versie in die sesde hoofstuk van Spreuke, wat ons op Gods Woord kan toepas, opgemerk? “Mag dit jou lei as jy wandel, oor jou wag hou as jy slaap en jou toespreek as jy wakker word” (vers 22). In elke jong Christen se lewe is daar oomblikke van eensaamheid wanneer hy voel dat sy ou vriende nie meer vir sy geselskap omgee nie, en dat daar nie ‘n Christenvriend naby is wat met hom medelyde kan hê nie. In sulke oomblikke is dit u kans om u na die Bybel te wend vir troos en geselskap. Eenkeer het ‘n klomp mense wat seën ontvang het hul om die werkster geskaar by die end van die reeks dienste, en gesmeek dat sy vir hulle moes skrywe as sy terug is in England. Sy wis dat dit onmoontlik sou wees om met hulle almal briewe te wissel, toe sê sy vir hulle: “Neem julle Bybels as julle eensaam is, en lees ‘n brief van julle beste Vriend daaruit – Jesus.” As u haar raad aanneem, sal u uitvind dat die Bybel waarlik ‘n ‘maat’ is. Hier is nou ‘n paar wenke, hoe om die Bybel te lees: (1) Lees dit Gereeld. (2) Lees u Bybel dwarsdeur. (3) Lees u Bybel al voel u nie lus daarvoor nie. As ‘n Christen aan die voete van die Here sit en na sy Woord luister, sal hy ook leer hoe om te bid. (Sien 2 Sam. 7:4-29). Nadat Gods Woord Dawid bereik het, het hy sy siel in gebed uitgestort. Behalwe die vasgestelde tye van gebed moet u voortdurend in die loop van die dag u hart ophef in gebed tot God. ‘n Skrywer het gesê: “Geen plek of geselskap kan ons die voorreg van gebed ontneem nie. Petrus het op die dak van ‘n huis gebid; Jona op die seebodem; Isak in die veld; Nehemia toe hy aan tafel bedien het; Jesus op ‘n berg; Paulus in die gevangenis.” Wat ‘n salige troos om te weet ons kan oor alles bid! Fil. 4:6 – “Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.” Onchristelike mense sal ons probeer wysmaak dat ons net oor belangrike sake moet bid, en nie oor die kleinighede van ons lewe nie. ‘n Groot leermeester het egter gesê: “Ons behandel God met minagting as ons Hom uit ons lewe verban; maar nie as ons Sy wil om nietige dingetjies raadpleeg nie.” God is ons Vader, en Hy luister graag na alles wat Sy kinders aan Hom te sê het. Gebed en die studie van Gods Woord is dus onmisbaar in die Christelike lewe; of soos iemand gesê het: “As u met God wandel, dan moet u met God praat, anders sal u spoedig ophou om met God te wandel.” |




Youth